<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Bethel Music</author>
<key>E</key>
<aka>Kind van God</aka>
<time_sig>4/4. S035</time_sig>
<lyrics>[C1]
   ....... (VOCALS ONLY) ......
.              A        B         E       A       B       E
   Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2

[V1]
 ...... (BAND SOFTLY) .......
.E
 U oorweldig my
.       C#m
 Gee U als vir my
.   A       B      E
 U maak van my U kind
.       E                C#m
 U kom woon in my, en U maak my vry
.      A    B      E
 Van alles wat my bind

[C2]
.             A        B          E        A      B       E
   Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2

[V2]
.E                       C#m
 U het my gekies uit my moederskoot
.    A     B      E
 My op my naam geroep
.            E            C#m
 En my ingebring, deel van U gesin
.    A      B      E
 My met U bloed gekoop

[C3]
.             A        B          E       A      B       E
   Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2

[B1]
.  A    B       E     A    B      E
   U omhels my Vader, U bevry my hart
.  A      B         E                           A
   U deurgrond my wese, bevry my van vrees en dood
.        B      E        A       B         E
   In genade staan ons, voor U grootheid Heer
.  A  B              E                             A
   U Liefde dra ons daagliks; en ons sing 'n nuwe lied

[P1]
.  C#m    B   E      A      C#m   B   E     A
   Oooo- ons Dank U Heer - Ooooooons Gee U eer
.  C#m   B   E      A     C#m  B   E      A
   Oooooons Dank U Heer - Ooooons Loof U Heer

[B2]
.  A          B             E
   U maak 'n pad oop waarop ek kan loop
.  A         B           E
   U liefde blus ál my vrees
.  A        B              E       C#m
   Deur U redding kan ek voortaan sing
.  E         E        A
   Ek ís 'n kind van God

[C4]
   .......... (BREAKDOWN TO END) ......
.             A        B          E        A      B       E
   Ek's nie langer 'n slaaf van vrees, ek IS 'n kind van God x2
.     A      B       E
   Ek IS 'n kind van God x2</lyrics>
<title>Nie langer 'n slaaf van vrees</title>
<tempo>86</tempo>
</song>